![](/rp/kFAqShRrnkQMbH6NYLBYoJ3lq9s.png)
DIE BESTE BEES VLEIS POT - Food Lovers Recipes
2015年8月10日 · Potjie bees vleis (genoeg om nommer 3 pot half vol te maak), Olyf olie na smaak 1 tsp gemaalde koljander 1 tsp borrie 1 tsp kumyn 600 ml Old Brown Sherry 4 tbsp Maizena 2 blokkies beesstert aftreksel. Klein aartappeltjies heel met skil. Wortel 20 cm blokkies gesny. (Genoeg vir een laag.) 3 klein rooi kool koppies, kwarte gesny, en opgebreek.
POTJIEKOS-BEES/ MAALVLEIS/ WORS - Blogger
Voeg die rys, kerrie, kaneelstokkie, borrie en lourierblaar by en braai vir 2-3min. Skep die maalvleis bo-op die rysmengsel en pak die tamaties en groenboontjies in lae bo-op. Strooi die wortelblokkies bo-oor die groenboontjies en geur met sout en peper. Verhit die blatjang en aftreksel en giet oor die potjie.
Potjiekos (22) - afrikaanse-resepte
Potjiekos is 'n verwysing na 'n eg Suid-Afrikaanse kooktegniek wat 'n ysterpot as hoofkookinstrument gebruik. Die ysterpot is ook bekend in ander dele van die wêreld as 'n dutch-oven, en word ook ysterpot, swart pot of net potjie genoem.
POTJIE KOS - WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
Jy kan die deeg nou uitrol en soos skons uitdruk en bo-op die potjiekos pak. Of, voeg die res van die melk by en maak ‘n slap deeg. Die deeg word dan op die potjiekos geskep, en dit vorm ‘n kors bo-op. Voordat jy die kluitjies egter op die potjiekos sit, maak seker dat daar genoeg vloeistof in die pot is en dat die vloeistof lekker prut.
BEESVLEISPOTJIE - Food Lovers Recipes
Posted on December 8, 2013 by Rina Kleinhans Posted in Bees/Beef, Potjiekos. BEESVLEISPOTJIE 1 kg stowebeesvleis opgesny olie 1 groot ui opgesny vars kruie – roosmaryn, tiemie, sage 1 teelepel fyn gemmer 2 teelepels vleisspessery – steak en chops 2 eetlepel asyn 2 eetlepel sojasous
Beesvleis – Boerekos
Recipe Type: Beesvleis. ... Recipe Type: Beesvleis, Potjiekos Cuisine: Afrikaanse Resepte, Boerekos Resepte. Average Rating: (3 / 5) Sous 60 ml Brandewyn750 ml droë rooiwyn375 ml blatjang125 ml Worcestersous125 ml tamatiesousbotterbone se vloeistof1 ... Lees meer. mamma kraai se boerewors ...
Potjiekos - KUIER, KOOK & KLETS
Steek die steel van 'n houtlepel versigtig op 'n paar plekke in die potjiekos en wikkel liggies sodat die suurlemoen-en-brandewynmengsel goed kan deurloop. MAALVLEIS POTJIE - Boere Eenheid Forum 'n Diep no 3-platboompot word aanbeveel. 20ml kookolie 300g gemaalde beesvleis 200g gemaalde varkvleis 2 uie, gekap 1 groen soetrissie, ontpit en gekap
Bees - Afrikaanse Resepte wat Werk
Plat Potjie No: 3 Meng maalvleis, broodkrummels, ui, sout, peper, neutmuskaat en soda water saam. Vorm na frikkadelle. Laat staan in 'n koel plek vir sowat 30 minute om te set. Verhit botter en olie in die potjie en verbruin frikkadelle. Verwyder van pot en hou eenkant. Soteer kool in pan souse. Voeg appel en soteer vir 'n paar minute.
Percivale se stadige beesvleispotjie - RSG
2024年3月23日 · Voeg die vleis by en kook vir minstens twee ure. Dis ‘n baie stadige potjie. Familie en vriende moet baie geduldig wees en behoorlik honger word. Sodra die vleis sag is, voeg die ‘harde’ groente (aartappels, mielies en wortels) by die vleis. Voeg ook die biefekstrak en verskeie speserye by.
Beesvleis - Afrikaanse Resepte wat Werk
Braai die spek tot ligbruinIn 'n groot kastrol of potjie oor matige hitte. Kombineer die meel, sout en peper in 'n ziploc sak. Voeg die beesvleisblokkies by en skud totdat dit goed met die meel bedek is. Voeg die vleis en uie saam in die pot met die spek en braai verder tot mooi bruin. Sit nou die knoffel by en braai verder vir 1 minuut langer.
- 某些结果已被删除